--

UP Library Web WWW            
English |  Afrikaans  
Department of Library Services
Library Home About the Library Libraries / Units / Collections E-Resources Journals Catalogue Contact
   
 
Special Collections
Home
News
About Us
Contact Us
Collections
UP Publications Bibliography
Useful Links
Book of the month
Service Hours
Policies
Request ISB number
How to access electronic yearbooks
Special Collections Brochure
 
 
  'n Tikkie rooibos  © 2009  / [redakteurs Gerda de Wet & Daleen van der Merwe].
 
 


 

 

 

Hierdie versameling uitsoekresepte, wat deur sommige van ons land se bekendste sjefs geskep is, weerspieël die beste van Suid-Afrika se kookkums.  Die goue draad wat deur die boek loop, is Rooibos - die wonderbestanddeel wat 'n gewone resep in 'n buitengewone een kan omtower.

Ervaar die merkwaardige verhaal van Rooibos.  Ervaar die ongelooflike geskenk van Rooibos deur meer as 100 resepte van 14 van Suid-Afrika se bekendste sjefs wat Rooibos as bestanddeel gebruik om die geur in kos uit te bring, kleur en diepte by te voeg, en gewone geregte in onvergeetlike disse te omskep.

Hierdie resepte wys jou hoe om uitsonderlike disse, drankies en lekkernye te herskep met 'n eg Suid-Afrikaanse bestanddeel - Rooibos.

Die kookboek is die resultaat van 'n jaar se werk agter die skerms om aan jou die beste van ons land se unieke kookkuns te bied.

 

   

 
Bron : De Wet, G. , Van der Merwe, Daleen [redakteurs]  2009,  'n Tikkie Rooibos, Rooibos Ltd, , Clanwilliam.
 
Search
Quick Links
My Library Space
 
Print Page     |    Copyright © University of Pretoria 2008. All rights reserved