UIT DIE REDAKSIONELE PEN

Welkom terug by ons somer uitgawe!

Die ou koue winter is oor en ons begrawe hom sommer met lekker-lees artikels en somer-warm nuus. U kan in hierdie uitgawe lees oor konferensies bygewoon, nuwe dinge in en om die Internet, nuus oor die Gaelic-konsortium, waaraan ons behoord en 'n nuwe elektroniese stelsel vir die biblioteek.

A new feature in the Informania "Riddle-mee-ree of Raai-raai-riepa" gives you the chance to meet one of the library personnel at home.

Baie geluk aan Amelia Breytenbach, wat die naam-kompetisie gewen het. Die nuwe naam vir ons nuusblad, Infomania, sÍ sommer alles wat ons graag wil oordra. Baie dankie vir elkeen wat deel geneem het, kyk gerus na ons nuwe kompetisie.

Tertia Coetsee (Redakteur)
tcoetsee@op.up.ac.za
Tel: 529-8474